TuisAAPL • NASDAQ
add
Apple Inc
Vorige sluiting
$260,81
Dagwisseling
$254,18 - $258,95
Jaarwisseling
$169,21 - $288,61
Markkapitalisasie
3,76Â bn USD
Gemiddelde volume
49,86Â m
P/V-verhouding
32,36
Dividend-opbrengs
0,41%
PrimĂŞre beurs
NASDAQ
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
| (USD) | Des. 2025info | J/J-verandering |
|---|---|---|
Inkomste | 143,76Â mjd | 15,65% |
Bedryfskoste | 18,38Â mjd | 19,01% |
Netto inkomste | 42,10Â mjd | 15,87% |
Netto winsgrens | 29,28 | 0,17% |
Wins per aandeel | 2,84 | 18,33% |
EBITDA | 54,07Â mjd | 17,76% |
Effektiewe belastingkoers | 17,46% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
| (USD) | Des. 2025info | J/J-verandering |
|---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 66,91Â mjd | 24,42% |
Totale bates | 379,30Â mjd | 10,23% |
Totale aanspreeklikheid | 291,11Â mjd | 4,97% |
Totale ekwiteit | 88,19 mjd | — |
Uitstaande aandele | 14,68 mjd | — |
Prys om te bespreek | 43,47 | — |
Opbrengs op bates | 34,43% | — |
Opbrengs op kapitaal | 69,70% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
| (USD) | Des. 2025info | J/J-verandering |
|---|---|---|
Netto inkomste | 42,10Â mjd | 15,87% |
Kontant van bedrywe | 53,92Â mjd | 80,14% |
Kontant van beleggings | -4,89Â mjd | -149,90% |
Kontant van finansiering | -39,66Â mjd | -0,72% |
Netto kontantverandering | 9,38Â mjd | 2Â 535,67% |
Beskikbare kontantvloei | 43,64Â mjd | 169,57% |
Meer oor
Apple Inc. is ’n Amerikaanse multinasionale korporasie wat rekenaars, verbruikerselektronika, bedryfsstelsels en programmatuur ontwerp, vervaardig en – naas tradisionele kleinhandelkanale – ook in sy eie aanlyn- en straatwinkels bemark. Apple se hardewaretoestelle word – in teenstelling met dié van ander vervaardigers – rondom die onderneming se eie sagteware ontwikkel om volledige versoenbaarheid van alle komponente te verseker. Veiligheid en modernisties-estetiese ontwerpe is ander streng kriteria.
In die 1970’s was Apple een van die eerste vervaardigers van persoonlike rekenaars wat danksy sy bemarkingstrategie vir sy Macintosh-reeks ’n beslissende bydrae tot die kommersiële sukses van tuisrekenaars gelewer het. In die 1980’s het die maatskappy nog eens ’n baanbrekersrol by die invoering van grafiese koppelvlakke en rekenaarmuise vervul. Met die bekendstelling van die iPod in 2001, die slimfoon iPhone in 2007, die tabletrekenaar iPad in 2010 en die slimhorlosie Apple Watch in 2015 het Apple sy sakebelange ook na ander produkvelde uitgebrei. Wikipedia
HUB
Gestig
01 Apr. 1976
Werknemers
166Â 000